Mams ek dink aan jou elke dag. Dis nou al byna 28 jaar sedert jou heengaan. Ek was slegs 13 jaar oud en Elrene was maar 11. Ek hoop ons stel jou nie teleur nie en is trots op wat ons doen. Almal het soveel ideale en tog so dom en tog so baie om te leer.
Hoop jy is trots op jou pragtige 2 kleinkinders Liezel & Cobus. Ek dink sy trek nogal na haar Ouma.
Ek mis jou ... Hou asb. 'n ogie oor my gesin!!
Al my liefde met net goeie herhinneringe!!
Altyd
Riaan
Xxx..
Riaan Anker
Kaapstad
23/2/2004
RETURN TO:
Memorials, First Quarter 2004 | Main Index, Memorials
GriefNet
GriefNet is a non-profit 501(c)(3) internet-based organization that serves the community of people working through grief and loss.