In Loving Memory of
Sarah-Lee



Jy sou al elf jaar oud gewees het! Die jare het aangeloop maar die verlange na jou sal ewig bly.Jy is my blou oog meisiekind.Ek wens ek kon jou teen my lyf hou en jou nooit laat gaan nie. Jy sal altyd in my hart bly voort leef want 'n deeltjie van my hart behoort net aan jou .ek sal jou altyd lief he so lank ek op aarde is .Ek glo ons sal mekaar weer sien in die hemel.Baie liefde en ewige verlange Mamma

Mamma




GriefNet is a non-profit 501(c)(3) internet-based organization that serves the community of people working through grief and loss.




Card Creator Script by BigNoseBird.com
Modified for GriefNet by k.s.